Quantcast
Channel: Resepte – Landbou
Browsing all 268 articles
Browse latest View live

Plaaskombuis (2): Vleisie oor die kole

Die Louws van Bulshoek buite Clanwilliam is bobaas-braaiers. Vandeesweek op Plaaskombuis proe Elma ’n paar lekkernye van hul braairoosters af. David-Thys Louw is die derde geslag wat op die plaas...

View Article


Blitsige stokviskerrie

Die kerrie proe of jy ure daaraan bestee het. Niemand sal jou glo dat dit jou letterlik 10 minute gekos het om saam te slaan en dat ’n paar blikkies deel is van die lys bestanddele nie. Die...

View Article


Tuna-kerrie-en-rys

■ 30 ml botter ■ 1 ui, dun gesny ■ 1 rooi soetrissie, ontpit en dun gesny ■ 10 ml kerriepoeier ■ 2 ml borrie ■ 2 ml komyn ■ 250 ml witrys ■ 500 ml vis- of groenteaftreksel ■ Sout en vars gemaalde...

View Article

Mielieblom-souskluitjies

Aletta het dié resep gekry in ’n ou resepteboek van die Bredasdorp-tak van die Vrouelandbouvereniging wat aan haar oorlede ma behoort het. 1 liter melk 320 ml mielieblom 5 ekstragroot eiers, geskei 125...

View Article

Gebakte aartappels met tunavulsel

■ 4 middelslag-aartappels ■ Olyfolie en seesout Tunavulsel ■ 1 blikkie (170 g) tuna, goed gedreineer ■ Halwe houer (ongeveer 125 g) gladde maaskaas ■ 30 ml natuurlike volroomjogurt OF suurroom ■...

View Article


Plaaskombuis (3): Soetpatat en skons uit Kitta se kombuis

Die plaas Steenbokfontein staan met sy voete in die koue Weskuswater van Lambertsbaai. Hier, in haar plaaskombuis waar die houtstoof gesellig brand, maak Kitta Burger egte Namakwalandse boerekos. Toe...

View Article

Tunakoekies

■ 2 middelslag-aartappels, geskil en in blokkies gesny ■ 1 blik (170 g) tuna, goed gedreineer ■ 60 ml fyngekapte vars pietersielie ■ 1 ekstragroot eier ■ Mespunt peperwortelroom (horseradish cream) ■...

View Article

Soet, gestoofde anyspatats

Ek het gedink ek ken lekker soetpatats, maar Kitta se plan om anys te gebruik om die patats te geur, is ’n heel nuwe lekkerte. (Meer oor Kitta in Plaaskombuis 3) ­Growwe sout 6 patats 30-45 ml botter...

View Article


Oudtydse soetkerrie

■ 2 kg stowe- of potjiekos-skaapvleis, in stukkies gesny ■ Sout en vars gemaalde swartpeper ■ Meel om vleis te bestuif ■ Olie en botter vir braai ■ 1 groot ui, fyn gekap ■ 2 knoffelhuisies, gekneus ■...

View Article


Varkworsiepasteie

■ 4 varkworsies van goeie gehalte ■ 1 rol (400 g) skilferkorsdeeg ■ 5 ml gladde appelkooskonfyt ■ 5 ml Dijon-mosterd ■ Sout en vars gemaalde swartpeper ■ 1 eier, geklits Stoom of posjeer die...

View Article

Gekrummelde varktjops

■ 4 groot, dik gesnyde varktjops ■ Sout en vars gemaalde swartpeper ■ Sowat 80 ml meel ■ 3 ml mosterdpoeier ■ 3 eiers ■ 500 ml droë broodkrummels ■ Olie vir vlakbraai ■ Vars suurlemoensap ■ Aartappels...

View Article

Plaaskombuis 4: Rooibos-roosterkoek

Op Erik en Melinda de Milander se plaas, Oude Muur, Clanwilliam, word gekook en gebak met wat die omgewing en seisoen voorsien. Erik de Milander van Oude Muur in die Sederberg is ’n kosmens: ’n Man met...

View Article

Osso bucco

■ 6-10 stukke beesskenkel (beef shin) in dik skywe gesny ■ Sout en vars gemaalde swartpeper ■ Sowat 60 ml meel ■ 30 ml olyfolie ■ 30 g botter ■ 1 ui, grof gekap ■ 2 knoffelhuisies, grof gekap ■ 4...

View Article


Kasslertjop-en-aartappelgebak

Die aand as dit op die spyskaart is, beteken dit min skottelgoed en gelukkige huismense! ■ 4 groot aartappels, geskil en in dik skywe gesny ■ 4 Kasslertjops, onder koue water afgespoel en droog gedruk...

View Article

Brandbone met eiers

■ 30 ml olie ■ 1 ui, gekap ■ 2 knoffelhuisies, fyn gekap ■ 1 blik (420 g) gebakte bone in tamatiesous ■ 1 blik (440 g) sterk chakalaka ■ Sout, vars gemaalde swartpeper en ’n knippie suiker na smaak ■ 4...

View Article


Aarbei-tralietert

Tertkors ■ 680 ml koekmeel ■ Knippie sout ■ 15 ml strooisuiker ■ 230 g koue botter, in blokkies gesny ■ 80-160 ml yswater Vulsel ■ 600 g aarbeie, skoongemaak en grof gesnipper ■ 375 ml strooisuiker ■...

View Article

Plaaskombuis 5: Koningskos in die Kamiesberg

Vir Berto en Sulene Archer van die plaas Taaiboskraal, doer hoog bo Kamieskroon in die Kamiesberg, is daar niks lekkerders as hul kontrei se plaaskos nie. As jy eers Sulene se afval en...

View Article


Aarbeimousse

■ 600 g aarbeie, skoongemaak en gesnipper ■ 125 ml versiersuiker ■ 30 ml koue water ■ 15 ml gelatien ■ 250 ml room ■ 2 ml vanielje-ekstrak Sit die aarbeie en versiersuiker in ’n voedselverwerker en...

View Article

Sjokolade-en-aarbei gebakte Alaska

Die konsep van roomys wat in die oond gebak word en steeds gevries anderkant uitkom, maak nie sin nie, maar bly wonderlik. Koek ■ 125 g botter ■ 100 g donker sjokolade ■ 180 ml sterk filterkoffie ■ 250...

View Article

Meringueroulade met geroosterde aarbeie

Aarbeie pas so goed by room en meringue en in hierdie resep word al drie gekombineer. Deur die aarbeie vir die vulsel te rooster, gee jy dit ’n intense aarbeismaak en ekstra soetheid. Geroosterde...

View Article
Browsing all 268 articles
Browse latest View live