Vrygesel-bobotie
■ 2 uie, gekap ■ Olie ■ 1 kg beesmaalvleis ■ 1 groot patat, in blokkies gesny ■ 15 ml kerriepoeier of garam masala ■ 15 ml borrie ■ 5 ml bruinsuiker ■ 45 ml blatjang ■ 125 ml gedroogte appelkose ■ Sout...
View ArticleFranse hoender-en-uibredie
■ 125 g botter, gesmelt ■ 30 ml olyfolie ■ 6-8 uie, in skyfies gesny ■ 2 knoffelhuisies, gekap ■ 2 lourierblare ■ 2 takkies vars tiemie, gebruik slegs die blare ■ Sout en peper ■ 190 ml witwyn ■ 15 ml...
View ArticleWortelsop
■ 2 uie ■ 10 groot wortels, geskil ■ Olyfolie ■ 1 cm-stuk vars gemmer, geskil en fyngekap ■ 15 ml tamatiepasta ■ 1 aartappel, geskil en in blokkies gesny ■ 1 liter groente-aftreksel of sterk rooibostee...
View ArticleHoender met pruimedante
Hoender Marbella is ’n gewilde gereg wat met pruimedante, groen olywe en ’n soeterige sous van bruin suiker en asyn, kappertjiesade en oreganum gemaak word. Die geure pas wonderlik by mekaar. Ek het...
View ArticleHoender-sampioen-en-spinasiepastei
Maaskaasdeeg ■ 625 ml koekmeel ■ 5 ml sout ■ 250 g koue botter ■ 1 houer (230 g) gladde maaskaas ■ ’n Paar druppels yswater Vulsel ■ 1 blokkie hoenderaftreksel ■ 45 ml elk botter en koekmeel ■ 500 ml...
View ArticleHoender, Brusselse spruite in witwynsous
■ 3-4 boud- en dyporsies ■ Sout, peper en hoenderspeserye ■ 30 ml olie ■ 15 ml heuning ■ 15 ml worcestersous ■ 3 knoffelhuisies, dun gesny ■ 500 g jong Brusselse spruite ■ 100 ml witwyn ■ 100 ml...
View ArticleGemmer-en-heuning-hoenderroerbraai
Broccoli of aspersies is net so lekker saam met soet, klewerige sous. ■ 8 hoenderborsies, sonder vel en been ■ 30 ml heuning ■ 30 ml sojasous ■ 45 ml rooiwynasyn ■ 30 ml gerasperde, vars gemmer ■ 30 ml...
View ArticleOondgeroosterde hoender, wintergroente
Hou die geurmiddels eenvoudig sodat die natuurlike geure van die groente tot hul reg kan kom. ■ 8 hoenderporsies (ek gebruik graag dye en boudjies) ■ 30 ml olyfolie ■ 5 ml gemaalde koljander ■ 5 ml...
View ArticleKaas-en-biltong-pappoffertjies
■ 250 ml wit- of geelmieliemeel ■ 750 ml water ■ Sout na smaak ■ 500 ml koekmeel ■ 3 ml mosterdpoeier ■ 2 eiers, geklits ■ 500 ml gerasperde cheddarkaas ■ 250 ml fyn biltong ■ 20 ml bakpoeier ■ Olie...
View ArticleGekruide mieliepap-tjips
Die geheim van die beste mieliemeel-tjips is om die pap goed te geur. Ek gebruik parmesaan en lekker baie kruie. Roosmaryn of tiemie werk wonderlik, veral as jy die tjips saam met ’n steak wil voorsit....
View ArticleRomerige kaneelsuiker-pappoffertjies
Jy kan dit met teetyd, vir nagereg of, soos pampoenkoekies, as bykos voorsit. ■ 250 ml witmieliemeel ■ 500 ml melk ■ 250 ml water ■ 2 eiers, geklits ■ 500 ml koekmeel ■ 20 ml bakpoeier ■ 5 ml kaneel ■...
View ArticleMieliemeel-en-pestobrood
■ 375 ml koekmeel ■ 250 ml mieliemeel of fyn polenta, plus 250 ml ekstra, vir rol ■ 5 ml sout ■ 20 ml bakpoeier ■ 10 ml suiker ■ 1 blik (410 g) geroomde suikermielies ■ 2 eiers ■ 125 ml karringmelk of...
View ArticleChakalaka-mieliepaptert
Die bolaag se sterkheid sal bepaal word deur die soort Chakalaka wat jy koop. Vir my het die matige weergawe genoeg byt, maar as jy van brandkos hou, koop die warm weergawe en gebruik dit vir die...
View ArticleBroccoli-en-ham-spaghettikoek
Ek maak dit met enigiets wat in my yskas en koskaste is – tuna, spekvleis, maalvleis en watter groente ek ook al beskikbaar het. Die moontlikhede en variasies wat jy hiermee op die proef kan stel, is...
View ArticleNoedels, romerige steak-en-tamatiesous
■ 300 g lintnoedels van jou keuse ■ 30 g botter ■ 15 ml olyfolie ■ 1 prei, fyn gesny ■ 250 g liggaar steak, in dun repies gesny ■ 30 ml pietersielie, fyn gekap ■ Sap en skil van 1 klein suurlemoen ■ 2...
View ArticlePlaaskombuis (1): Boerekos op Bosduifklip
Soms kan hulle self nie glo die reuseklip waar die kransduiwe so graag nesskop, staan reg voor hul huis op die plaas Albina nie, se Aletta Engelbrecht. Mense ry kilometers ver om te kom aansit by...
View ArticleSpek-en-spinasiepasta met krummellaag
■ 500 g (1 pak) pasta van jou keuse ■ 15 ml olie ■ 1 pak (250 g) spekvleis, gesnipper ■ 1 ui, gekap ■ 3 knoffelhuisies, fyn gekap ■ 30 ml koekmeel ■ 500 ml melk ■ 6 00 g spinasie, gewas, are verwyder...
View ArticleBotterskorsie-en-fetapasta, basilie-olie
Die kombinasie van soet botterskorsie, sout, romerige kaas en vars basiliekruid is een van die bestes. Die gereg kan as hoof- of bygereg voorgesit word. ■ 1 middelslag-botterskorsie, geskil, pitte...
View ArticleTuna-pastaslaai met botterbone en olywe
■ 300 g pasta van jou keuse ■ 5 repe spekvleis, gesnipper ■ 2 blikke (170 g elk) tuna, gedreineer ■ 100 ml mayonnaise ■ Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak ■ 1 blik (410 g) botterbone, gedreineer...
View ArticleSardynbobotie
■ 30 ml olie ■ 2 uie, fyn gekap ■ 2 knoffelhuisies ■ 15 ml kerriepoeier ■ 1 blik (425 g) sardyne in tamatiesous ■ 1 blik (410 g) botterbone, gedreineer ■ 2 snye brood ■ 100 ml melk ■ Sout en vars...
View Article