Quantcast
Channel: Resepte – Landbou
Browsing all 268 articles
Browse latest View live

Klappervlatert

Klapperkors ■ 125 ml klapper ■ 625 ml koekmeel ■ Knippie sout ■ 180 g sagte botter ■ 80 ml strooisuiker ■ 1 eier, geklits ■ Yswater Klappervlavulsel ■ 2 ekstragroot eiergele ■ 60 ml strooisuiker ■ 45...

View Article


Karamelvlaskywe

■ 1 pak (200 g) Cream Crackers ■ 1 liter volroommelk ■ 125 ml suiker ■ 60 g botter ■ 120 ml elk koekmeel en mielieblom ■ 10 ml vlapoeier ■ 2 ml sout ■ 100 ml koue water ■ 1 blik (360 g)...

View Article


Kaas-en-uietertjies

Die meeste soutterte of quiche word ook deur middel van ’n eiervla gestol. Kaaskors ■ 500 ml koekmeel ■ 5 ml mosterdpoeier ■ 2 ml sout ■ 200 ml botter ■ 250 ml gerasperde cheddarkaas ■ 1 eier, geklits...

View Article

Sagte vyeroomys

Ek maak dit met swartvye wat ek met skil en al verpulp – dít is wat die lieflike kleur aan die roomys gee. ■ 12 ryp vye van jou keuse, gewas en goed droog gevryf ■ Sap van 1 suurlemoen ■ 160 ml...

View Article

Varkvleisburger, Pinotage-vye, camembert

Die rokerige geur van die spekvleis in die burger is nommerpas by die rooiwynsous en soet vye. Varkvleis-burgerkoekies ■ 500 g gemaalde varkvleis ■ 250 g (1 pak) spekvleis, baie fyn gesnipper ■ 3 ml...

View Article


Panna cotta met kaneel en Hanepootvye

Panna cotta ■ 15 ml gelatien ■ 30 ml koue water ■ 250 ml melk ■ 100 ml strooisuiker ■ 3 ml fyn kaneel ■ 5 ml vanieljegeursel ■ 1 liter dik, natuurlike jogurt Hanepootvye ■ 20 klein, ferm vye ■ 180 ml...

View Article

Hoenderslaai, vye, moskonfyt-vinaigrette

Vye hou van rokerige geure, daarom pas dit besonder goed by enige gerookte vleis en vis. Slaai ■ 1 blik (420 g) kekerertjies, gedreineer, afgespoel en droog gedruk ■ 45 ml olyfolie ■ 7 ml fyn komyn ■...

View Article

Sjokolade-vyetertjies

Ek gebruik ’n klapperbroskors vir die tertjies, maar jy kan enige gaar tertkors van jou keuse gebruik. Selfs ’n krummelkors sal werk. Kors ■ 125 ml klapper ■ 625 ml koekmeel ■ Knippie sout ■ 180 g...

View Article


Hoenderlewerslaai met kaascroutons

Kaascroutons ■ 10 snytjies Franse brood ■ Olyfolie ■ 50 ml gerasperde parmesaankaas Hoenderlewers ■ 1 houer (500 g) hoenderlewers, skoongemaak ■ 45 ml olyfolie ■ Sout en vars gemaalde swartpeper ■ 3 ml...

View Article


Hoenderslaai-pizza

■ 2 middelslag-pizzabasisse Slaai ■ 1 rooi ui, gehalveer en dun gesny ■ 5 ml elk suiker en seesout ■ 100 ml rooiwynasyn ■ 3 groot hande vol slaaiblare ■ Halwe komkommer, dun gesny ■ 2 gaar...

View Article

Kerrieboontjieslaai

■ Ongeveer 2 kg groenboontjies ■ 3 groot uie, redelik grof gekap ■ 750 ml wit druiweasyn ■ 750 ml suiker ■ 40 ml matige kerriepoeier ■ 15 ml borrie ■ 15 ml seesout ■ 110 ml mielieblom ■ 60 ml water...

View Article

Babawortelslaai en koperpennie-slaaisous

■ Olyfolie ■ 750 g jong wortels, gehalveer ■ Seesout ■ 2 groot uie, dun gesny ■ Kookwater ■ 1 pak gemengde slaaiblare Sous ■ 200 ml water ■ 125 ml asyn ■ 15 ml tamatiepasta ■ 7 ml mielieblom ■ 80 ml...

View Article

Beetslaai met gerookte snoek

Geroosterde beet ■ 600 g bababeet ■ 65 ml balsamiese asyn ■ 45 ml olyfolie ■ 10 ml heuning of donkerbruin suiker ■ Sout en vars gemaalde swartpeper Roomkaas-en-okkerneuthappies ■ Halwe bakkie (ongeveer...

View Article


Franse roosterbrood uit Paasbolletjies

Om dit makliker te maak – en ook meer prakties as jy ’n tafel vol mense moet kosgee – braai ek nie elke porsie afsonderlik in ’n pan nie, maar bak alles saam in die oond. ’n Lekker plan vir jou as jy...

View Article

Mieliemeel-kaasskons

Hier hoef jy nie eens skons uit te druk nie; jy bak eenvoudig die hele beslag in ’n pan en sny met etenstyd die panskon in wiggies. ■ 430 ml koekmeel ■ 180 ml mieliemeel (geel of wit) ■ 15 ml bakpoeier...

View Article


Piesang-en-wortel-volgraanmuffins

In die hitte van die somer hou vars piesangs nie lank in die vrugtebak nie. As daar een of twee is wat oorryp geword het, bak hierdie muffins vir ontbyt of om in te pak skool toe of werk toe. ■ 500 ml...

View Article

Romerige hawermout met gebakte vrugte

Pap ■ 310 ml hawermout ■ Sout na smaak ■ Klein stukkie vanieljepeul ■ 2 kardemompeule, liggies gekneus ■ 1 kaneelstok of 1 stuk kassia ■ 500 ml elk water en melk ■ 10 ml bruinsuiker Gebakte vrugteslaai...

View Article


Stokvis-en-hampakkies

■ 6 porsies stokvis ■ Vars suurlemoensap ■ Sout en vars gemaalde swartpeper ■ 30 ml sagte knoffelbotter ■ 90 ml songedroogde tamatiepesto, plus ekstra om voor te sit ■ 6 groot stukke dun gesnyde,...

View Article

Frikkadelpastei

Die frikkadelle word in ’n geurige tamatiesmoor gebak en die sagte deeg bo-oor sorg sommer ook vir die stysel op jou bord. Jy hoef dan nie rys of aartappels daarby voor te sit nie. Frikkadelle ■ 30 ml...

View Article

Blatjanghoender-sosaties

Dié sosaties is net so lekker as jy dit vinnig oor die kole braai. ■ 4-5 groot hoenderborsies, in repies van 1 cm dik gesny Marinade ■ 30 ml olyfolie ■ 45 ml blatjang ■ 5 ml bruinsuiker ■ 30 ml...

View Article
Browsing all 268 articles
Browse latest View live